Jy word uitgenooi

Na die Troue van

Ernie & Ankia

April 2026

Parys, Vrystaat

Navrae

Inligting

Venue

The Nutcracker Country Venue
(Schurwedraai Farm, Vredefort, 9585)

Google Maps

Navrae

Baie dankie vir almal se RSVP’s ❤️
Ons sien ongelooflik baie uit om saam met julle fees te vier!

Indien daar enige navrae is, kontak gerus:

Ernie
074 190 3092

Ankia
079 103 6991

Q&A

Wanneer is die RSVP-sperdatum?

Bevestig asseblief voor Sondag, 18 Januarie 2026.

Hoe laat moet ek daar wees?

Arriveer asseblief 30 min voor die seremonie begin.

Mag ek kinders saambring?

Kinders is welkom, asb RSVP vir hulle ook.

Wat moet ek aantrek?

Kleredrag is semi-formeel.

Wat moet ons nie dra nie?

Ons vra asseblief geen wit, blou of groen.

Kan ons ’n geskenk bring?

Ons nessie is klaar geveer, maar ’n geldtjie sal ons baie waardeer.

Gaan die troue binne of buite wees?

Die seremonie en onthaal is binne, maar daar is ’n grasperk tussen die kapel en die saal – dra dus gemaklike skoene.

Sal daar ’n kontant of oop kroeg wees?

Daar is ’n kontantkroeg, maar julle kan ook met kaart betaal.

Mag ek foto’s tydens die seremonie neem?

Ons hou ’n unplugged seremonie – die fotograaf sal alles vasvang.