Jy word uitgenooi

Na die Troue van

Ernie & Ankia

25 April 2026

Parys, Vrystaat

RSVP

Inligting

Venue

The Nutcracker Country Venue
(Schurwedraai Farm, Vredefort, 9585)

Google Maps

Seremonie

Saterdag, 25 April 2026
15:30

Vrydagaand

Daar is ’n repetisie-ete - ’n gesellige bring-en-braai.

Akkommodasie

Pakkette per kamer

• 1 aand: R2 150.00 (dubbelbed)
• 2 aande: R3 150.00 (dubbelbed)

(Ontbyt is ingesluit vir volwassenes.)

Kinders

Kinders bly gratis, maar betaal net vir ontbyt:

• R220 per kind bo 10 jaar (per oggend)
• R110 per kind onder 10 jaar (per oggend)

Ouers word gevra om eie bed, beddegoed en handdoeke vir kinders saam te bring.

Besprekings

Stuur asseblief ’n e-pos aan: samantha@thenutcracker.co.za om jou kamer te bespreek en betaling te reël.

RSVP


Q&A

Wanneer is die RSVP-sperdatum?

Bevestig asseblief voor Sondag, 18 Januarie 2026.

Hoe laat moet ek daar wees?

Arriveer asseblief 30 min voor die seremonie begin.

Mag ek kinders saambring?

Kinders is welkom, asb RSVP vir hulle ook.

Wat moet ek aantrek?

Kleredrag is semi-formeel.

Wat moet ons nie dra nie?

Ons vra asseblief geen wit, blou of groen.

Kan ons ’n geskenk bring?

Ons nessie is klaar geveer, maar ’n geldtjie sal ons baie waardeer.

Gaan die troue binne of buite wees?

Die seremonie en onthaal is binne, maar daar is ’n grasperk tussen die kapel en die saal – dra dus gemaklike skoene.

Sal daar ’n kontant of oop kroeg wees?

Daar is ’n kontantkroeg, maar julle kan ook met kaart betaal.

Mag ek foto’s tydens die seremonie neem?

Ons hou ’n unplugged seremonie – die fotograaf sal alles vasvang.